Hi Ardelle

Wil net vir julle laat weet dat die naweek se troue fantasties was. Van ons daar aangekom het tot ons klaar ontbyt genuttig het was alles 100%

Daai Fillet was van die beste wat ek nog ooit geëet het.

Sal julle plek aanbeveel by my vriende se kinders wat nog moet trou.

Hou die blink kant bo.

Groete
Estelle Neethling