Die Akker se Trou advies

Trou is nie perderkoop nie, of so lui die spreekwoord... Die Akker se trou advies: 1. Maak jou troue uniek. 2. Moet nie die mode navolg nie, druk jou eie stempel op jou troue af. 3. Werk 'n begroting uit, voordat julle enige iets beplan. 4. Dink buite die boks met hart en siel.   [...]

By | May 31st, 2018|Uncategorised|0 Comments

DIE AKKER HET NOG NET BEPERKTE SPASIE VIR 2018

Geagte bruidspare Beplan julle om in 2018 te trou? Opsoek na 'n pragtige, romantiese franse landelike trou venue? Ons het nog net 2 Saterdae beskikbaar: 20 Oktober & 24 November 2018. Kontak ons om 'n besigtigingsafspraak te maak! 083 285 4524 / 012 817 2177  

By | May 31st, 2018|Uncategorised|0 Comments