VERNON & CHANÉ

Liefste Marietjie, Ardelle en Die Akker span.   Ek wil net vir julle vreeslik baie dankie sê vir n magical dag die 6e Mei. Baie dankie vir al julle harde werk en dat julle ons dag vir ons so spesiaal gemaak het. We were blown away. Die onthaal saal het stunning gelyk meer as wat [...]