Die Akker se Trou advies
Trou is nie perderkoop nie, of so lui die spreekwoord... Die Akker se trou advies: 1. Maak jou troue uniek. 2. Moet nie die mode navolg nie, druk jou eie stempel op jou troue af. 3. Werk 'n begroting uit, voordat julle enige iets beplan. 4. Dink buite die boks met hart en siel. [...]